Hoekom gaan die staat nie iets doen aan Plaasmoorde nie?

(met toestemming van die skrywer geplaas)

1. Wie baat die meeste uit n Plaasmoord?

Met die meeste plaasmoorde word daar bykans niks gesteel nie?…. of dit is wat ons sien en hoor, maar dit is nie die volle verhaal nie. Wanneer n plaas eienaar vermoor word is daar ‘n boedel, dit beloop tot 35% van die waarde.
As ons ‘n plaasprys vat van net R5mil dan gaan die staat ‘n voordeel trek van R2mil.
Behalwe vir die boedelbelasting in geval van dood kry die staat 14% btw op verkope.

2. Politieke doelwitte

Ons hoor gereeld dat selfs die besettingsmag se president verklaar dat witmense hulle grond moet opgee om vir swartes te kan gee….. dus is dit ‘n politieke doelwit indien hierdie grond geforseerd op die mark kom…. en wie kry die landbank lenings?

Sou enige iemand dink die staat gaan ‘n vinger veroer om hierdie te stop?…. haar hulle hul eie cashcow slag?
Nee… hulle kan dit nie bekostig nie, hulle het aangekondig dat hulle meer belastings gaan moet hef en siedaar,’n vlaag van moorde volg

Wie staan die meeste vuurwapens af aan moordbendes?

Die SAPD het meer as 22 000 vuurwapens ‘verloor’ ….. hoeveel polisiemanne is onbevoeg verklaar oor die nalatige verlies van hierdie wapens?….. (en hoeveel polisie persone het nie ‘n wapen bevoegheids kursus gedoen nie? [CrimeSA.com het die bygesit])

As jou president sing … kom ons skiet die Boere…. as jou president skree dat grond gevat moet word…… as jou president alle blaam plaas op die blankes, dan moet jy weet n polisieman wie sy wapen gee of selfs betrokke is doen dit in die lig daarvan dat hy sy regering dien………………..

Gaan lees weer die trek redes… soos toe soos nou…..

Een klein verskil……… daar is nerens onbewoonde grond waarheen ons kan trek nie……. die aarde is nou reeds ten volle opgedeel….

Ons het net een keuse….. veg terug of sterf uit….. wat is JOU keuse?
As jy besluit om terug te veg….. gaan jy dit so op jou eie doen?…. gaan jy dit doen deur nog ‘n fb blad te stig?….

Nee man, sluit aan by n volksorganisasie van jou keuse en raak betrokke… saam kan ons tog meer doen….

Groete

source: https://www.facebook.com/groups/1409646456011242/permalink/1657579427884609/

To report this post you need to login first.
Please sign our Petition
X

kindly take a few seconds to sign our

National CrimeSA Petition

HERE