Dit is so belangrik dat jy jou storie met ons deel

Ons is nie hier om die daaglikse geweldadige nuus in SA te versprei nie. CrimeSA.com is gestig vir ons mense wat deur traumatiese ervaringe is as gevolg van kriminele. Dit is julle stories wat ons hier wil beklemtoon. Ons verstaan jy is en gaan deur ‘n baie moeilke tyd met die skok wat jy deur is en ons wil dit maklik maak om jou storie aanlyn te publiseer en ons het nie eers jou regte naam nodig nie!

Al wat jy hoef te doen is om HIER (kliek op ‘HIER’ om die vorm oop te maak in ‘n ander venster) gaan en jou ervaring neer te skryf in jou woorde, op jou eie manier. Spelfoute en sinne maak is nie belangrik nie; wat wel baie belangrik is, dat ons jou ervaring aanlyn sit vir die hele wereld om te sien!

Tik jou eie (kort) kragtige opskrif wat mense se aandag sal trek

In jou woorde, op jou eie manier; skryf jy jou ervaaring hier

(moenie nou worry oor die ‘Add Media’ en ander goed nie)

As jy kliek op die ‘Choose File’ sal dit jou fotos op jou komper oopmaak

Kies nou NET EEN foto vir hier – dit sal die HOOF foto op jou berig wees

As jy op ‘Uncategorized’ kliek, sal dit al die onderwerpe oopmaak

Kies een wat gepas is vir jou verhaal en dis waar jou storie sal plaas

Hierdie is maar net om seker te maak jy’s ‘n regte mens

(internet robots kan nie dieboksie kliek nie)

Jy kan nou terug boontoe gaan na waar jy jou storie geskryf het en kliek langs ‘n sin of kolom; en nou kan jy kliek op ‘Add Media’ en sit van jou ander fotos oor jou verhaal by (as jy wil – dis nie nodig nie, maar partykeer wil mens meer fotos wys) Jy kan ook die fotos groter/kleiner maak, of links/middel/regs plaas.

Sodra jy tevrede is, kliek ‘Submit Post’

Jou verhaal sal nou onmiddelik aanlyn beskikbaar wees vir die hele wereld om te lees!

Baie dankie vir jou storie – dis regtig belangrik dat ons dit vir soveel as moontlik mense wys om te beklemtoon hoe ernstig kriminele elemente in ons land is!

To report this post you need to login first.
Please sign our Petition
X

kindly take a few seconds to sign our

National CrimeSA Petition

HERE